Perfectly Beautiful
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Perfectly Beautiful is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Dan Pienaar, Bloemfontein, met 'n privaat ingang en veilige parkering.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n TV en 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n sitarea en 'n kombuisie (sonder kookgeriewe) toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook lugversorging en gratis WiFi.
Verder is die eenheid gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nelma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Perfectly Beautiful het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang