Successfully reported
+22

Perfek Stay Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perfek Stay Guesthouse bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Secunda, ideaal vir vakansie- of sakereisigers.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 15 goed ingerigte suites wat elk tot 2 gaste akkommodeer. Die oopplan-suites is ingerig met koningingrootte- of dubbelbeddens en het en suite-badkamers met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke suite beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie. 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre WiFi, 'n kluis, 'n werkspasie en strykgeriewe is in elke suite beskikbaar. Die suites het privaat ingange en lei na patio's en die tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar

Secunda bied gaste 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Secunda Graceland Hotel Casino, Lake Umuzi Waterfront en Secunda Mall, wat verskeie winkels en restaurante het. Gaste kan ook 'n potjie gholf by die Graceland Buiteklub of die Walker Park Gholfklub speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Perfek Stay Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Wagner Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3d3e249346fa6081180fe530bf6160d648a74b6aa4a3e562c716d4b6ae65cabab64e00d5f183b67ef53d3c7ebeed3a400c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 24 Wagner Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.5183749 29.2099966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang