Peridot Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
- Vanaf R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peridot Cottage is 'n selfsorgkothuis wat aan die onderkant van 'n lieflike tuin van 'n huis in 'n omheinde gemeenskap in die veilige woonbuurt Jukskeipark in Johannesburg geleë is.
Peridot Cottage het slaapplek vir 2 volwasse gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasbrander, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.
Gaste het toegang tot 'n motorafdak wat parkeerplek vir 1 voertuig agter geslote hekke bied.
Die kothuis is binne 'n entjie se ryafstand vanaf Monte Casino, Olivedale Clinic en Northgate Winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 761 Peridot Street, Jukskeipark Ext 3, Randburg, 2188, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang