Successfully reported
+36

Perna Perna Coastal Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 N Beach Road, 1 Perna Perna Unit 3, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Perna Perna Coastal Escape is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met ongelooflike see-uitsigte in die hartjie van Umdloti. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, aangesien hierdie kompleks ook spog met 'n aanloklike swembadarea.

Hierdie woonstel kan gemaklik 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook met 'n stort toegerus is.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n ruim patio met 'n buite-eettafel en braaigeriewe, wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Alle gaste het volle toegang tot die gedeelde swembadarea.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 764

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 N Beach Road, 1 Perna Perna Unit 3, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perna Perna Coastal Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 N Beach Road, 1 Perna Perna Unit 3, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1795ce87fa33de1f83b41aa7e77b609a4e76b9c770aa6c583b4950556f8166dec714fa6a5bb3879b2f4538303b25d40bca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 7 N Beach Road 1 Perna Perna Unit 3 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.667920685764 31.118590895482
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang