Perna Perna 18
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 850R1 234 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Perna Perna 18, geleë in die skilderagtige kusdorpie Umdloti, is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat gaste selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte bied. Dié seefrontkompleks is oorkant die strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op 'n kustoevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer met 2 kinderbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit 'n ontbyttoonbank met 2 kroegstoele in, terwyl die ruim leefarea 'n etenstafel, 'n plafonwaaier, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Die sitkamer maak oop op 'n balkon met braaigeriewe en sitplek buite wat oor die see uitkyk.
Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks geniet of die strand aandurf, waar hulle 'n verskeidenheid watergebaseerde sportsoorte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang