Successfully reported
+27

Perna Perna 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North Beach Road, 20 Perna Perna, Durban North, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Perna Perna 20 is 'n nuut opgeknapte en ruim selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti, Durban-Noord, geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, spog met 'n wonderlike see-uitsig en die kompleks het 'n swembad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomdienste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bianca V
5.0
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly, die plek is bitter netjies en modern, als wat jy nodig het. Die beddens is van die gemaklikste wat ek al oo...
Sien meer
Aug 2025
Zinhle N
Saam met vriende
5.0
Awesome. Had such an amazing stay, everything was on top.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Christine G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect property, location and host. Highly recommend this property for any type of traveller. Perfect property and location. The balco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christiaan L
Gesin met tieners
5.0
Die uitsig is ongelooflik mooi. Dit was ongelooflik lekker gewees.
Jun 2024
Allan B
Gesin met tieners
4.8
Would stay here again. Location perfect. Apartment was modern and had all the necessary equipment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 North Beach Road, 20 Perna Perna, Durban North, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perna Perna 20 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North Beach Road, 20 Perna Perna, Durban North, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0cfe0fcef03d99cb880dab67e2645dd79a437d13f4f5604800f1381b463aeded4c162c4e10bd252d44ca59272f67313680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 7 North Beach Road 20 Perna Perna 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.669887944238 31.118337333066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang