Successfully reported

Petal's Place

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n uitstaande ervaring om by Petal's Place tuis te gaan. Wendy het ons vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons gemaklik was gedurende ons verblyf. Wendy het ons ook ingelig oor besienswaardighede in die omgewing. Die gastehuis is van hoogstaande gehalte en die ontbyt was baie smaaklik. Ons beveel Petal's Place ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Riaan, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n review te skryf. Ons waardeer dit. Dit was wonderlik om jou en Yvette as gaste te hê, en ek is bly julle albei julle tyd by Petals Place in Robertson geniet het.

Heidi H
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing en baie vriendelike diens. Ou, gerieflike en ruim huis. Salig en rustig gebly. Heerlike ontbyt ook daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timon V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig en netjies. Dit was baie aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Dankie dat jy die tyd geneem het om Petals Place te beoordeel. Ek is bly jy het jou verblyf geniet.

Jb Louw L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Home away from home. Warm classic Robertson hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
JB, thank you for taking the time to write a review and your kind words. We really appreciate it. Hopefully, we'll see you again in the near future. Regards, Wendi.

Mary D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Excellent accommodation. Lovely comfortable accommodation. Wendy made us very welcome and the breakfast was delicious. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendi
Petal's Place
Thank you for taking the time to write a review. We appreciate it. It was lovely to have the four of you stay. We hope to see you again.

Anita L
1 nag
5.0
Des 2024

Aangename verblyf ver bo my verwagting. Met heerlike ontbyt as 'n bonus! Elke oomblik was die moeite werd by Petal's Place. Rus en vrede vir my gemoed met 'n hartlike, behulpsame, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Anita, baie dankie dat jy by Petal's Place gebly het, dit was 'n plesier om jou te hê en ons sien uit na jou volgende besoek. Groete Wendi

Elize V
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik, rustige verblyf. Dit is baie lekker, veilige en skoon verblyf. Wendy is 'n wonderlike gasvrou! Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Eliza, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n review te skryf. Ons waardeer dit. Ons is bly dat jy gemaklik was. Hopelik sien ons jou weer. Groete. Wendi

Monica M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly! Petals Place was baie gerieflik vir 2 nagte se vinnige oorslaap om op Robertson te kuier. Alles wat jy nodig het. Pragtige area en goeie diens. Sal Petals Place definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Monica Thank you for choosing Petals Place. Thank you for taking the time to write a review and for your kind words. We appreciate it. When next you are in Robertson, we would love to have you stay again. Regards Wendi

Eras R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Relaxed in quite street with beautiful big trees. Very tranquil setting. Wendy is a gracious host and service was excellent. Accommodation is top notch. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Eras, it was our pleasure hosting you and we are so glad that you enjoyed your stay. Thank you too for the wonderful review, it is very much appreciated. Please do come and visit again. Regards, Wendi

Thea K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Sjarmant en uniek! Dit was 'n heerlike ervaring. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om alles so maklik as moontlik vir ons te maak. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Thea, baie dankie dat jy by Petal's Place gebly het, dit was 'n plesier om jou te hê en ons sien uit na jou volgende besoek. Groete Wendi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 365
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 365
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32eadc4ddea108c2d0f26b2c988dc15ccac89ac4535915fa32a5f845f7825a1aa7ac2b6ab632dfe6302aa526ff520b10c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 58 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.801724 19.888235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang