Successfully reported
+55

Petal's Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 365 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Petal's Place is 'n luukse gastehuis in die pragtige dorpie Robertson. Robertson is op die beroemde Roete 62, in 'n prentjiemooi omgewing. Eienaar en bestuurderes Wendi Ponting doen ekstra moeite om gaste te laat tuis voel!

Daar is 5 slaapkamers met lugversorging en en suite-storte. Kamergeriewe sluit 'n haardroër, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, lugversorging en gratis WiFi in.

Gaste kan by die swembad ontspan of van die onderdakbraai-area gebruik maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n uitstaande ervaring om by Petal's Place tuis te gaan. Wendy het ons vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons gemaklik was gedurende ons v...
Sien meer
Sep 2025
Heidi H
5.0
Rustige omgewing en baie vriendelike diens. Ou, gerieflike en ruim huis. Salig en rustig gebly. Heerlike ontbyt ook daarby.
Aug 2025
Timon V
5.0
Rustig en netjies. Dit was baie aangenaam!
Mrt 2025
Jb Louw L
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Warm classic Robertson hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anita L
5.0
Aangename verblyf ver bo my verwagting. Met heerlike ontbyt as 'n bonus! Elke oomblik was die moeite werd by Petal's Place. Rus en vrede vir my gemoed...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 58 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petal's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 365
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 365
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Reitz Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32eadc4ddea108c2d0f26b2c988dc15ccac89ac4535915fa32a5f845f7825a1aa7ac2b6ab632dfe6302aa526ff520b10c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 58 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.801724 19.888235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang