Petersfield Mountain Dassieklip Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petersfield farm, N7, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Petersfield Mountain Dassieklip Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid weggesteek in 'n privaat natuurreservaat in die Cederberge, geleë in Citrusdal, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n ontspannende gesinswegbreek.
Die lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Daarbenewens is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n buitestort en 'n aparte toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke is perfek vir maaltye, en die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n kaggel - ideaal vir kouer nagte.
Buite kan gaste 'n privaat plonspoel, ekstra buitesitplek en 'n braai-area geniet.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hedley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Petersfield farm, N7, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petersfield farm, N7, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang