Successfully reported
+9

Pete's Retreat Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Migmatite Ave, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby alle hoofpaaie na Pretoria/Midrand en Johannesburg Internasionaal geleë.

Verblyf bestaan uit 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en 'n TV met afstandbeheer, 6 van die kamers is ingerig met 'n 2 enkelbeddens en 2 kamers met 'n dubbelbed elke eenheid is toegerus met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. maakgeriewe, alle kamers is streng nie-rook.

Die gastehuis het 'n sitkamer en eetkamer met TV. Die buite-area sluit 'n lapa, braaigeriewe en 'n swembad in. Pete's Retreat kan ook as 'n lokaal vir klein funksies en vergaderings gebruik word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is naby al die hoofpaaie na Pretoria en OR Tambo Internasionale Lughawe geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit in; Voortrekkermonument, Uniegebou, Kerkplein, Paul Kruger Museum, Pilansberg Natuurreservaat/Sun City, Wieg van die Mensdom, Dinokeng Bewarea, Supersport Park, verskeie gholfbane en winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon R
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike mooi netjiese verblyf. Fantasties gewees, skoon en netjies, en Petier was baie gasvry en het soos 'n home from home gevoel.
Okt 2025
Adele R
Gesin met tieners
5.0
Veilige en gemaklike verblyf. Ons is baie tevrede met die verblyf en kos. Veilige, skoon verblyf met 'n hulpvaardige gasheer! Hoogs aan te beveel.
Aug 2024
Carol-ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die plek was presies wat ons wou gehad het. Die ontbyt was 'n lekker bonus. WiFi was beskikbaar, maar ons was te kort daar om daarvan gebr...
Sien meer
Mei 2024
Johanita S
Besigheidsreis
4.6
Great. Thank you for a lovely stay. It is a retreat indeed and the host/hostess is great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Nico M
Besigheidsreis
4.0
Was baie gasvryheid, was baie goed. Dankie, verblyf was baie lekker, was baie tevrede.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 41 Migmatite Ave, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Pete's Retreat Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Migmatite Ave, Zwartkopx8, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiY2RiZGYyLWM4ZjMtNDExZS04ODRlLThkNzBhYWQ5Yzc0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 41 Migmatite Ave Zwartkopx8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.868974238658 28.175768852234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang