Successfully reported
+18

Petite

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mossel Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Petite is 'n lieflike knus woonstel op die gasheer se perseel in die pragtige klein dorpie Struisbaai, Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Die oopplan-woonstel is geskik vir 3 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Daar is geen aparte slaapkamer nie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 2 enkelplaat-induksiestowe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. WiFi-toegang en DStv is beskikbaar.

Die patio beskik oor 'n sitplek en braai-area waar gaste kan terugsit, ontspan en die somersaand geniet.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede in Struisbaai sluit Kaap Agulhas-vuurtoring en museum, De Hoop Natuurreservaat, verskeie staproetes, branderplankry en visvang in.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frederika H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemak, liefdevol en gesellig. Sal definitief Petite aanbeveel vir eggenote. Hulle is die vriendelikste mense. Laat jou vreeslik op jou gemak voel en d...
Sien meer
Okt 2025
Janika C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Sal beslis weer gaan kuier! Heerlik! Plekkie is klein maar is juis wat dit só ideaal gemaak het - perfek ingerig met alles wat me...
Sien meer
Sep 2025
Diane Z
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We had a lovely stay. Struisbaai is a quiet seaside village during the week. We did lots of walking along the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marques M
5.0
Skoon en netjies. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Beveel sterk aan.
Jul 2025
Willie U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Mossel Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Hefboomkrane
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Mossel Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86760cfaf9efe7d87baca5e923075a22111522361a0d78cad508c730cf1fecd02cd4f8748b739988ece28bd1c7ee3a6db15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 6 Mossel Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8080238 20.0496887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang