Petria
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Petria is 'n lieflike en bekostigbare tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Florentia, Alberton en is ideaal geleë vir gaste wat by Netcare Alberton Hospitaal moet wees, want dit is net 1 km weg.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid sluit 'n leefarea in wat lei na 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek asook 'n privaat ingang en tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Petria het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Viljoen Street, Florentia, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang