Petrocelli
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Hardick Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Petrocelli bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Die eiendom is 1 km vanaf Roman Beach geleë.
Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin met jong kinders en bied oorgenoeg, veilige tuinspasie. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met 'n satellietskottel. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder of DVD-speler saambring as hulle wil.
Daar is 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 3 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, oorhoofse stort, wasbak en 'n aparte toilet met 'n wasbak. Die huis bied 'n addisionele buiteslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die huis is toegerus met beddegoed, 'n filterkoffiemasjien en 'n wasmasjien. Gaste het toegang tot parkeerplek en buitebraaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Hardick Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Hardick Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang