Pets Haven Self Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pets Haven Self Accommodation bied 'n veilige en ontspannende omgewing vir beide gaste en hul viervoetige metgeselle in die hartjie van Beaufort-Wes.
Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel toegang tot 2 badkamers met die ander kamers. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis, wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die gedeelde leefarea beskik oor gemaklike sitplek, wat 'n knus ruimte bied om te ontspan. WiFi-toegang word voorsien.
Die eiendom spog met beide binne- en buitebraaigeriewe, 'n ruim tuin, 'n swembad en 'n bekoorlike speelhuis om die kleintjies te vermaak, wat dit 'n ideale wegbreekplek vir die hele gesin, insluitend troeteldiere, maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magaretha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 4 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Pets Haven Self Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 De Villiers Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang