Pezula Heaven On Earth - CM34
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Commodore Close, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pezula Heaven On Earth - CM34 bied luukse selfsorgverblyf vir tot 10 gaste binne die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna.
Die huis bestaan uit 5 ruim slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende vier slaapkamers enkelbeddens het wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n bad of 'n stort, asook 'n toilet.
Die volledig toegeruste kombuis in die hoofhuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n aparte opwasarea vir ekstra gerief in.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n eetkamertafel, 'n swembad, 'n braai-area en eindelose sonnige uitsigte oor die skilderagtige dorpie Knysna en die ikoniese Knysna-strandmeer. Die huis bied ook 'n dubbelmotorhuis met veilige parkering vir twee voertuie.
Gaste het toegang tot die landgoed se bekroonde 18-putjie-gholfbaan, 'n buitelug-swembad, 'n klubhuis en 'n tennisbaan. Daar is ook 'n 5-ster-hotel naby die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte verhitte binnenshuise swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 34 Commodore Close, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Heaven On Earth - CM34 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Commodore Close, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang