Successfully reported

Phangwa Bush Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Angelique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely hosts, fantastic camping experience! Big sites, fair distance from other campers, so you have a lot of privacy. Private ablutions were super clean. Our site had lovely shade from a few trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Baie lekker. Jou eie boma en badkamer. Baie netjies. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie aangenaam, netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal Phangwa beslis weer besoek en aanbeveel! Ons het Paasnaweek spandeer by Phangwa Bushcamp. Lekker stil en rustig. Staanplekke is baie privaat en ver uitmekaar. Die privaat-ablusie was 'n wenner. Alles werk soos dit moet. Dinokeng wildbesigtiging is slegs 10 km weg en ons was gelukkig om baie wild te sien. Lekker naby aan die huis en geen stres met Paasnaweekverkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful. What a beautiful little hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig en baie privaat. Dit was baie lekker, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jane G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Relaxing, pleasant with kind and accommodating hosts. Loved that the ostriches and buck visited our site, that our site had privacy and space, and that the private ablutions were neat and clean. The boma was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Dit was 'n rustige naweek met geen padgeraas van die groot pad nie. Die gasheer en gasvrou is baie aangenaam. Daar is net te min lig in die nag oppad na die badkamers toe en in die paaitjies na die verskillende staanplekke. Ja, ons weet dit is 'n boskamp, maar daar is te min lig as ouer mense daar moet kamp. Verder is die ligging reg en is dit baie rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sheila S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Close to Pretoria with lovely private sites. Nice private sites with own ablutions, scullery and boma for braaiing. Sites far apart for privacy. Close to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Rustig en stil. Dit was ongelooflik stil en rustig. Die boma en privaat ablusie is 'n absolute plus. Weet net selfoonsein is nie great nie, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 11 Dewagensdrift, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4728c46c913549a868ca82da6a1afbb40d5f277a4ac14e6b16a8796a6ca6887050ffe97024a129eb8f5880a2fc70e2f83069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Portion 11 Dewagensdrift Dinokeng Game Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.418508880275 28.469752371311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang