Successfully reported

Phoenix Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chané H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustige kuierhuis ideaal vir familie of groot groep mense. Die huis was mooi en netjies, ruim slaapkamers en gesellige kuierarea, ideaal vir groot groep mense. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devlin E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderful stay with excellent service, great location, and fantastic facilities. We had an amazing stay at Phoenix Lodge! The accommodation and facilities exceeded our expectations. Lizzy was so helpful, and Anika attended to any queries immediately. I would definitely recommend Phoenix Lodge to anyone looking to enjoy a relaxing getaway with friends or family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Thank you for the wonderful review and feedback. We appreciate it and look forward to hosting you again.

Annabelle M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Pragtige plek, perfek vir 'n groot groep met die gerief van elke kamer wat 'n badkamer het. Sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Baie dankie, Annabelle! Ons is bly julle het dit geniet en gerieflik gevind, en ons sien uit om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

Cheryl J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

We definitely enjoyed our stay and will be back. We really enjoyed our stay at Phoenix Lodge and had a great family getaway. The rooms are spacious and the lodge had everything to offer and accommodate us during our stay. My kids and grandkids had an awesome time and enjoyed the pool, pool table and the feeding of the animals that came up to our lodge. Lizzy was also very friendly and helpful with all the cleaning up, which helped us a lot to enjoy our stay even more. We also enjoyed the activities/venues and the spa treatment that were close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Thank you for the wonderful feedback, Cheryl. We are glad to hear you enjoyed your stay and are looking forward to hosting you again in future.

Susie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic. We just had the most amazing 6 nights at Phoenix Lodge (not happy to be home at all). The accommodation was outstanding, we had everything we needed and the most amazing lady, Lizzie, looking after our needs. So clean and modern. From a gas stove to an ice machine (much needed in 32 degrees), to a washing machine. Solar panels to air cons in every room. An amazing pool and boma area, sitting areas upstairs and downstairs to relax and enjoy our surroundings, and the rooms were always cool, inviting and accommodating. Animal visits were a highlight from Kudu, Wildebeest, impala, warthog and babies to monkeys and baboons. Just so tranquil and one with nature. We loved every minute of our stay and will most definitely be back. Thank you, you are an amazing host. Happy New Year and see you soon. Warm regards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Thank you so much for the lovely and thorough review. It is greatly appreciated. We look forward to accommodating you again, and Lizzie said you were the best guests she'd ever taken care of.

Beverley V
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Lekke naweek saam familie. Baie netjies. Lekker plek om te bly! Sal beslis weer by Phoenix Lodge gaan bly wanneer ons in Marloth is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire O
Lang verblyf
4.2
Jul 2025

Aangename verblyf vir baie gaste. Heerlik gekuier, dis 'n fantastiese huis vir groot groep familie / vriende. Die kamers met hul eie badkamers was baie gerieflik en die kuier / braai / eet areas was heerlik om elke aand lekker herinneringe van Kruger te bou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anika
Phoenix Lodge
Baie dankie, Desire. Ons waardeer al jou terugvoer en is bly julle het 'n lekker tyd gehad. Hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Frikkie M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie aangenaam gewees. Dankie tot vir lugversorging! Wat 'n lekker woning om 'n groot groep te huisves. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by Phoenix Lodge te akkomodeer.

Rory K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great value and beautiful house. We had a great stay! Beautiful house in a great location, perfect for big family getaways or a big group of friends! Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Thank you for the review, Rory. We look forward to accommodating you again at Phoenix Lodge.

Linde V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastiese naweek in 'n wonderlike plek. Ons was 'n groot groep vriende wat die naweek saam spandeer het by Phoenix Lodge. Die huis is baie ruim en netjies, en die stoep is heerlik om op te kuier. Ons het lekker gebruik gemaak van die pizza oond, en elke oomblik ten volle geniet! Die eienaar is baie behulpsaam en antwoord vinnig op enige vrae. Altesaam, 'n wonderlike wegbreek naweek plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Beste Linde Baie dankie vir jou terugvoer, ons is so bly julle het jul tyd by Phoenix Lodge geniet. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2422 Papegaai Ave, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2512afd61760911cbbe0ec2bc3d401bb984daf4dc36f70081b8435acd8eb1e5901e2eb7d50e12dd8cd021e26897edc1d58b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14) 14 5 1 5 2422 Papegaai Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3447673 31.7838968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang