Successfully reported
+41

Phumuza Bush Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Phumuza is 'n privaat selfsorg-boslodge wat op 'n plaas naby Bela-Bela geleë is. By Phumuza kan gaste voëlkyk, fietsry, stap, of die beste van alles, net ontspan en in die stilte van die bosveld geniet. Ons verkoop ys en hout 'n paar ander noodsaaklikhede.

Die lodge bied gerieflike selfsorg-chalets en houthutte met en suite-badkamers. Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke en opwasmiddel saambring aangesien dit nie voorsien word nie. Die volledig toegeruste kombuise het elkeen 'n warmplaat, ketel en braaigeriewe. Daar is geen televisiestelle of klankstelsels nie, net die geluide van die bos. Neem 'n blaaskans, jy verdien dit.

Gaste kan luilekker dae gevul met eindelose ruimte en stilte en lang staptogte in die ware bosveld geniet of in die plonspoel afkoel nadat hulle die warm, lieflike Afrika-son geniet het.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Frik P
Saam met vriende
5.0
Phumuza bly maar n champ! Nee wat, lekker gekuier. Alles was reg en is vriendelik en hulpvaardig soos altyd.
Sep 2025
Juanre M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi cabins, netjies en skoon asook baie privaat. Baie lekker gebly, kliëntediens is puik.
Apr 2025
Liani V
5.0
Calm environment, great for relaxing and a nice break away. Excellent! Great atmosphere!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Makopa Grace L
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was peaceful and quiet. Loved the swimming pool and the place is clean. Our stay was peaceful and quiet. Loved the swimming po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Klaas A
5.0
I enjoyed my stay. Very good. The place is very beautiful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shaaron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Phumuza Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasbQUF2O3HvMddA1HjtQRQAIndD3h3PwcwdEi4xjDbWJ4Ox4lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 229 5 1 5 Farm 745 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.857839054733 28.357781311501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang