Successfully reported
+32

Picasso Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705B Picasso Street, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Picasso Gastekothuis akkommodeer 1-4 mense. Die eenheid het 'n dubbelbed in 'n privaat kamer en 2 enkelbeddens in die oop leefarea. Die tweede eenheid, The Den, akkommodeer 1-2 mense, want dit is 'n Bachelor-eenheid met 1 dubbelbed, apart van die kothuis.

Picasso Guest House is in Moreleta Park, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy restaurante, winkelsentrum en ikoniese besienswaardighede wat Moreleta Kloof Natuurreservaat en Woodlands Boulevard insluit. Hierdie instansie is ook 3 km vanaf die Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat The Guest Cottage en The Den insluit. Die Gastekothuis is geskik vir 4 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Dié eenheid het ook 'n patio, braai-area en sy eie privaat ingang.

Die fasiliteit is nie geskik vir die ontvangs van besoekers nie, weens min parkeerplek en die eenheid is op die eienaar se eiendom.

The Den is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie in met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Easy View DStv-kanale (nie die volledige DSTV-pakket nie). Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.
Die Den is nie geskik om besoekers te ontvang nie.

Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel om die ligte aan te hou tydens beurtkrag.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, wildritte, fietsry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Susan L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik stil en veilige oornag. Die eenheid is gerieflik, skoon en goed toegerus. Beddens is gemaklik en die area is veilig en stil vir goeie nagrus...
Sien meer
Sep 2025
Lindy B
5.0
Nice place. Everything that I needed for a one night layover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ilsa V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou. Baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly, rustig en mooi omgewing.
Aug 2025
Frederick P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly en dit was baie netjies en veilig. Baie lekker gebly. Plek was naby ons familie.
Nov 2024
Dina C
Gesin met tieners
5.0
Genotvol. Het heerlik gebly by Picaso.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 705B Picasso Street, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Gaste dink Picasso Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705B Picasso Street, Moreleta Park, 0167, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ade41bd92e74ee3c3f86fb3b54b5294d56767c4aa5f911cd43c1c7b52ad18ebde86c2ab935dbd0924b3c24578e0f8c0c3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 705B Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.83037529703 28.294090139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang