Successfully reported
+26

Piccolo Akkommodasie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen- en Von Willigh-laan in Centurion geleë. Dit is 45 minute vanaf Johannesburg, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in goed toegeruste selfsorg-eenhede in 'n sekuriteitskompleks. Gaste kan kies uit die volgende eenhede beskikbaar. Tweeslaapkamer-eenhede op die eerste verdieping vir 'n maksimum van 4 mense. Tweeslaapkamer-eenheid op die grondvloer vir 'n maksimum van 4 mense. Drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping vir 'n maksimum van 6 mense. Drieslaapkamer-eenhede op die grondvloer vir 'n maksimum van 6 mense.

Linne, handdoeke en diens van die eenheid gedurende weeksdae behalwe vir openbare vakansiedae. Koffie, tee, suiker, melkpoeier en toiletpapier vir die eerste dag. Alle eenhede word gedurende die week skoongemaak behalwe op openbare vakansiedae. Al die eenhede het TV's met 30 DStv-kanale.

Die kompleks is naby Unitas Hospitaal, klinieke, bioskope, gholfbane, 'n krieketstadion, restaurante, Centurion Mall en vele meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Piccolo Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjAzYjIwLTYyZGQtNGQ4NC1hY2EwLTRjYjUxNGQxOWMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 270 Von Willich Avenue Die Hoewes 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.853172416512 28.195987343788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang