Successfully reported

Picnic Rock Seaside Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Susanna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Fantasties geleë. Ons het Sou'East gehuur en dit was uitstekende ligging. Die plek is pragtig, met alles toegerus. Daar is selfs voorsiening gemaak vir kragonderbrekings (gasstoof, kerse, battery vir TV). Die handdoekruil mid-week was wonderlik, aangesien ons in die winter daar was en geen son gehad het om die handdoeke ordentlik te laat droog nie. Sal graag weer hierheen wil kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Picnic Rock Seaside Accommodation is 'n "Serendipity-A happy chance find" ervaring. Die netheid van die verblyf en die see uitsig oortref die advertensie. Baie dankie vir die voorreg om hierdie pragtige verblyf te mag gebruik. Ons het dit ongelooflik geniet en sal definitief gou weer teruggaan. Picnic Rock oortref alle verwagtinge – mooiste uitsig, puik toegeruste netjiese eenheid. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Above and beyond breathtaking! The pictures on your website do not do this property and views justice - it is much more spectacular than expected! 270 degree ocean views, fresh ocean breeze, a 2 minute walk to Enrico's Restaurant with world class views and service. The apartment is immaculate. We also had a visitor every morning - a beautiful black and white cat who came to say 'hi' making this visit feel so homely and lovely. We are already planning our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

In een woord, fantasties. Wat het ons ons verblyf geniet en wat 'n beeldskone uitsig. Die woonstel is met smaak ingerig, skoon en ons is verwelkom met plante, pragtig en 'n baie welkom gevoel. Alles was heel en alle kombuis benodighede was aanwesig. 'n Regte aanrader.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Goed toegeruste plek. Pragtige uitsig en toegang tot die strand was wonderlik! Privaatheid in die eenheid was beperk a.g.v. restaurantgaste, stappers van mense wat by eenheid na strand loop asook gaste in boonste eenheid wat op die stoep afkyk waar mens graag sou wou sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Petra D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Dit was 'n wonderlike ondervinding. Al was weer met tye goor, was ligging van so aard dat ons see kon geniet en ander dinge kon doen. Fantastiese vakansie. Skoonmaakdiens waarvoor ons moes bybetaal was egter nie op standaard nie. Op julle webblad word buitebraai-area met kole aangedui. Dit het verander. Slegs gasbraaiertjie (Weber gas) op stoep. Op navraag het hulle ons tog geakkommodeer. Dit was frustrerend aangesien ons spesifiek 'n plek met braaifasiliteite gesoek het, maar dis gelukkig reggestel deur eienaars.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martionette V
Kort verblyf
3.4
Mrt 2021

Beste uitsig ooit, maar bietjie duur en nie baie veilig nie. Heerlik hier gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Linda Christelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2019

Koud, maar die moeite werd. Pragtige uitsig! Arch Rock, see, dolfyne.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Ongelooflike plek. Wat 'n plek! Wat 'n ongelooflike plek. Gemaklike verblyf by Picnic Rock Seaside, met 'n pragtige uitsig oor die see, dolfyne. 'n Lekker terras. Ons sal weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Lekker ligging, basiese verblyf, maar toilet het sleg geruik. Het ons 2 dae in Vernon's Shack geniet. Die kombuisware en selfsorggeriewe is beperk. Geen seep by wasbak en geen melk vir koffie in die yskas nie. Dit was lekker om net 2 minute se stap vanaf Enrico's te wees met lekker kos en pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Taryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba60d8e967d1023b75950fcf3f780cf57c5983bf42716b6e1866c4fab4fde3adc38121049c21d09528c7def8725acdb6282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Beach Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.003379548509 23.461781144142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang