Picnic Rock Seaside Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Picnic Rock Seaside Accommodation is in Keurboomstrand, Plettenbergbaai, geleë. Gaste kan die uitsig oor die see vanaf die patio geniet of 'n oggendwandeling op die strand neem, met direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom beskikbaar.
Akkommodasie bestaan uit 3 eenhede, geskik vir tot 10 gaste. Die eenhede sluit in 2 woonstelle op die grondvloer, Nor' East en South' West, elk met 2 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n ateljeewoonstel bo, Due South. Alle eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en badkamers met storte, terwyl die bykomende badkamers in die eenhede op die grondvloer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Elke eenheid het sy eie ingang en privaat patio.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, wasgoedgeriewe, volledig toegeruste selfsorgkombuise, Nespresso-koffiemasjiene en braaigeriewe. Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel geniet soos visvang, fietsry, voëlkyk en swem.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, wynproe, wildritte, bergfietsry, tennis, voëlkyk en Groot 5-besigtiging.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Taryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Beach Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Picnic Rock Seaside Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang