Successfully reported
+17

Pictures Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Elley Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 930 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pictures is in 'n woonbuurt van Oudtshoorn, die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Ons is net soos jy afdraai van Roete 62 af en na aan die middedorp en vernaamste toeriste-besienswaardighede. Met ons hartlike en verwelkomende omgewing, sal jy sommer dadelik tuis voel. Die stylvolle huis bied 3 moderne, luukse kamers wat elk beskik oor lugversorging en 'n privaat balkon. Dit is versier met die "pictures"-tema in gedagte.

Elke kamer beskik oor die volgende: 'n en suite-badkamer, 'n privaat balkon, satelliet-TV, DStv, 'n DVD-speler, 'n HiFi, WiFi-toegang, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n espresso-masjien, 'n kluis, 'n haardroër en japonne en pantoffels.

Gaste kan lekker ontspan by die swembad in die rustige tuin met 'n koel drankie of 'n glasie wyn in die hand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 29 Elley Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pictures Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Elley Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4635e442828e8448e75d1026659fe2d545386a2df6a019074dcf595aa395a48ddc40b5bcc79c2cb04027eb0f6cc6298fdc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 29 Elley Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.5898297 22.1854992
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang