Piece Of Ballito
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Piece of Ballito is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Ballito, wat plek bied vir tot 'n gesin van 4 wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelstapelbed het wat geskik is vir kinders of jonger volwassenes.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie ligte en helder, moderne woonstel is op die eerste verdieping van 'n veilige blok met 2 hysbakke geleë. Die kompleks spog met 2 swembaddens, sy eie waskamer, 'n braai-area en 'n speelgrond vir kinders. Die strand is slegs 155 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Piece Of Ballito het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang