Successfully reported

Piece of Heaven Beach House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Petrus D
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

Lekker huis, mooi uitsig, goeie tye! Ons groep het heerlik in Danabaai gekuier. Die huis het 'n wonderlike oopplan leefarea, binne-braai en toe balkon (met groot opmaakvensters). Dit is goed toegerus met alles wat nodig is. Twee-kar garage ook baie welkom. Die vierde slaapkamer is meer geskik vir klein kinders, nie volwassenes nie. Geen WiFi en selfoonopvangs op die onderste vloer is moeilik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Fantasties! Mooiste see uitsig ooit! Ons was daar vir 3 weke in Desember. Dit was fantasties! Die see uitsig uit die kamer en sitkamer is asemrowend met dolfyne en walvisse wat daagliks kom groet het. Die huis het alles wat mens nodig het en is baie goed toegerus. Die beddens en beddegoed is van die beste gehalte. Die huis is baie ruim met baie spasie onder en bo. Die huis is baie naby aan die strand en ons het elke dag see toe gestap. Dis ook naby genoeg aan Mosselbaai om te gaan wegneemetes koop en ver genoeg dat mens kan rus sonder mense om jou. Ons het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal definitief Peace of Heaven aanbeveel en ons sal definitief terug gaan soontoe. Anel is net 'n oproep weg en baie hulpvaardig en vriendelik. Danabaai is pragtig met 'n fantastiese bakkery! Ons sal gou weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 173

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15A Scarta Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb7f34528367717ea90e5a8677f18b48e2baadc05581f79a5e98058c8830b4e3c98d38b27c013dde517a86b8b779a58c26fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15A Scarta Street Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204880964897 22.03533216197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang