Piece of Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers wat in die oulike dorpie, Vermont naby Hermanus geleë is. Die huis is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die omliggende berge.
Daar is slaapplek vir 6 gaste in dié drieslaapkamerhuis en dit beskik oor 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in die hoofslaapkamer, terwyl die tweede badkamer gedeel word en ook 'n bad en 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en kooktoebehore. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude braai-area, terwyl die sitarea 'n TV net DStv-PVR het. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. 'n Omsetter en battery is beskikbaar tydens beurtkrag vir die ligte en TV. Ná 22:00 saans mag gaste ongelukkig nie meer buite braai nie.
Gaste kan in die omtrek swem, branderplankry, perdry, kajak in die see, voetslaan, wynproe en gholfspeel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 85 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Piece of Paradise het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Malmok Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang