Successfully reported
+39

Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat weggesteek is in die Piekenierskloof by Tierhoek Wines, in Citrusdal.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die huis maak oop na 'n patio met buitesitplek, perfek om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die berguitsigte geniet. Boonop lei dit na 'n onderdak-area met 'n ingeboude braai en sitplek perfek om buite te eet.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge op die perseel geniet wat staptogte deur die wingerde, ontspanning in die privaat swembad in die rivier onder die huis, wynproe van Tierhoek se topwyne en visvang in die dam insluit.

Daar is 'n privaat swembad op 'n afgesonderde plek by die rivier wat 300 m se stap van die kothuis af is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michaela O
Saam met lewensmaat
5.0
Anytime again. We loved the cottage. Rustic, special, lots of character and equipped with everything, heaven on earth. The farm offers ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Helga S
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and rustic. Perfect for a weekend getaway. If you love nature, mountains and a rustic environment, then you will enjoy the cot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Wilma V
Saam met vriende
4.8
Dit was 'n lekker plaaservaring. Die kuiertjie was baie aangenaam. Charl was 'n fantastiese gasheer en ons was baie vriendelik ontvang. Die gratis wyn...
Sien meer
Mei 2025
Elbe B
Gesin met tieners
4.8
'n Vakansie vir die boeke! Heerlike wegbreek weg van die stad se geraas met net die paddas en wind in jou ore. Ons het lekker gerus en die kinders het...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4817192333d89ecc743c58b7474dd8fe6c6c79582840d2dd97030797e1ff6f645bee1b4fb8dfbdbafe9abd9ab4f516e5b436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Tierhoek Wines Piekenierskloof 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.391322 18.857002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang