Successfully reported

Pienaarsbaken Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Plaas op sy mooiste. Ons het weereens baie lekker by Pienaarsbaken gebly. Die uitsig uit die cottage is asemrowend. Daar is geen nodigheid vir 'n TV nie. Alles wat nodig is vir 'n lekker rus voordat jy weer die langpad aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skitterend. Die kuier was eersteklas. Ons gemoed is verfris en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquil, homely, serene. A very pleasant surprise. I would definitely recommend it. The staff were friendly, the cottage was clean, simple, and exactly what we needed. The view of the landscape and the horses was also spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Ja, dit is baie sosiaal om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik. Het baie lekker gebly. Dit het gesneeu en dit was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien Z
1 nag
5.0
Jun 2025

Pragtige vriendelike hondvriendelike plaas en 'n avontuur. Besonder pragtige plaas en akkommodasie. Reis met hond. Vriendelike ontvangs. Perfek vir reis met hond met tonne stapplek. Sal volgende keer langer oorbly. Was super gelukkig om sneeu in die Karoo te beleef en kon die plaas veilig verlaat met die hulp en advies van die eienaar. Baie dankie aan almal by Pienaarsbaken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Heerlike binne braai en plaas kombuis. Plek is mooi en goed toegerus. Ons is goed ontvang en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Mooi, gerieflik en lekker vir kinders. Pienaarsbaken is goed geleë. Dit is asemrowend mooi daar en die huisies is perfek. Die kinders het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustic. Pragtige stil plek, asemrowende uitsig op berge. So stil jy dink daar's fout met jou ore. En my hondjie was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooiste uitsig oor die berge. Ons 2de keer dat ons daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTUwNzU1LWEwNzItNGRjNy1hMWNlLTkxNzZjMDJhNzFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang