Bothastrand Holiday Apartment
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Bitou Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Bothastrand Vakansiewoonstel is geleë in die Groot Brakrivier, 'n kusdorpie in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed slegs vir kinders. Daarbenewens is daar 'n enkelbed in die leefarea. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien.
Die vermaaklikheidsarea beskik oor 'n ingeboude braai, 'n eetkamertafel en stoele, sowel as gemaklike sitplek. Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 13 Bitou Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Bitou Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang