BydieSee
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Pienaar Street, Bothastrand, 0081, Wes-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
BydieSee bied veilige verblyf in die kusdorp Botha Strand. Geleë naby die strandfront, is dit 'n ideale wegbreekplek vir paartjies en diegene wat wil ontsnap aan die stadslewe.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik ook oor 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Theunis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 22 Pienaar Street, Bothastrand, 0081, Wes-Kaap
- Gaste dink BydieSee het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Pienaar Street, Bothastrand, 0081, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang