Successfully reported

Pier Pleasure

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die omgewing was stil gewees en ons kon lekker rus sonder enige geraas. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles gehad wat nodig is. Die eenheid was netjies gewees. Ons gasvrou was uitstekend gewees. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie skoon en alles wat jy nodig het is daar, braai toerusting die beste. Baie pragtige stil area, mense baie vriendelike en op tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verkwikkend en rustig en sommer net lekker gewees. Huis baie pragtig versier en lyk baie mooi binne. Baie gerieflik en het alles binne wat mens benodig. Baie lekker gebly en was veilig en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertram C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Geskikte huis of plekkie vir vakansiegangers. Het beslis dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, relaxing and quiet. Best holiday we have had in a long time. The property was neat and tidy. The area is very quiet and we had an amazing time. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Pier Pleasure
Baie dankie. Julle is baie welkom wanneer julle weer in S.A. is.

Gert K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Dit was verrissend. Ons het die tydjie baie geniet. Huisie baie huisvriendelik en ideaal vir 'n gesin. Alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Pier Pleasure
Baie dankie vir die resensie. Julle is verseker weer welkom.

Phillip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolute great time. We loved the stay and hospitality received, great place and clean. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Pier Pleasure
Baie dankie vir die resensie. Kom gerus weer.

Johan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Veilig, vrolik, fantasties. Baie lekker gebly! Lieflike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Pier Pleasure
Baie dankie vir die resensie. Kom weer.

Marline P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Pier Pleasure
Baie dankie. Kom gerus weer.

Kelvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Dit was waarde vir jou geld, sal weer daar gaan kuier. Ons het ons lang naweek baie geniet daar, dus baie rustig en groot verskil van die stad se lewe. Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie goed ontvang. Die huis het van alles bevat wat jy kan aan dink, so dus was 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Ray Crescent, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45205b77813d2af0f0859efdf71aa6b8ff3db097cfee7d70047c2eaab2c812c994886f9dca9bba456f12998b4ab53e2bee3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 23 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.725117308821 17.941193094305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang