Successfully reported
+35

Pier Pleasure

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Ray Crescent, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pier Pleasure is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste, en is stapafstand vanaf die pragtige Goue Myl-strand. Net 30 km ver is die Weskus Mall in Vredenburg en Kaapstad is ongeveer 90 km ver.

Dié huis het 2 ruim slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Beide slaapkamers het ingeboude kaste, 'n plafonwaaier en 'n haardroër. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, tuimeldroër, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Heerlike tuisgebakte beskuit is beskikbaar. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Gasbottel is beskikbaar om te gebruik tydens beurtkrag.

Daar is 'n binne braai-area, asook 'n motorhuis en 'n alarmstelsel. 'n Pergola verskaf skaduwee en 'n lekker privaat kuierarea met 'n buitebraai.

Britanniabaai is baie beskut en bied 'n tuiste aan 2 soorte walvisse vir 10 maande van die jaar. Die omgewing spog met meer as 200 voëlspesies en pragtige inheemse blomme in die lente.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Die omgewing was stil gewees en ons kon lekker rus sonder enige geraas. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles gehad wat nodig is. Die eenhe...
Sien meer
Sep 2025
Henry L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en alles wat jy nodig het is daar, braai toerusting die beste. Baie pragtige stil area, mense baie vriendelike en op tyd.
Sep 2025
Marie T
Saam met lewensmaat
5.0
Verkwikkend en rustig en sommer net lekker gewees. Huis baie pragtig versier en lyk baie mooi binne. Baie gerieflik en het alles binne wat mens benodi...
Sien meer
Jul 2025
Bertram C
Gesin met klein kinders
5.0
Geskikte huis of plekkie vir vakansiegangers. Het beslis dankie.
Mei 2025
Jan O
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing and quiet. Best holiday we have had in a long time. The property was neat and tidy. The area is very quiet and we ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Ray Crescent, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier Pleasure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Ray Crescent, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45205b77813d2af0f0859efdf71aa6b8ff3db097cfee7d70047c2eaab2c812c994886f9dca9bba456f12998b4ab53e2bee3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 23 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.725117308821 17.941193094305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang