Successfully reported

Pierneef's Kraal

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Heidi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal beslis weer gaan. Fantastiese atmosfeer, puik kos by die restaurant, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Super great. Super lekker plek, beste dens, baie mooi en was net baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlike nostalgiese atmosfeer. Natuurstilte in die stad. Ons het heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2025

Aangenaam. Verblyfervaring. Ons verblyf was baie aangenaam – die omgewing is rustig en ideaal vir ontspanning. Ek was egter effens teleurgesteld dat ons nie vooraf ingelig is dat 'n tafelbespreking vir ontbyt nodig is nie. Hoewel ons bewus was dat ontbyt nie by die bespreking ingesluit was nie en dat ons dit op eie koste in die restaurant kon gebruik, sou dit waardevol gewees het om te weet dat 'n bespreking, veral op 'n Sondag, noodsaaklik is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Vredevolle rus op 'n pragtige plek! Vriendelike personeel/eienaars. Pragtige, netjiese tuin, kamer en restaurant. Lekkerste kos! Ek sal enige tyd weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lekker sentraal! Lekker stil omgewing. Naby genoeg aan winkelsentrums, ens. Restaurant op die perseel is lekker gerieflik. Kragopwekker het ons verblyf sorgeloos gemaak. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gela D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Beautiful. Peaceful setting, very pleasant stay. Such a relaxing atmosphere, great service, extremely friendly with an unusual different varieties of breakfast, enjoyed it very much. Can only recommend Pierneef's Kraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vriendelik, baie skoon en netjies. Groot, gerieflike kamers, baie netjies. Vriendelike ontvangs. Groot rustige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitmuntende gasvryheid en heerlike kos! Annette en span het ons spesiale versoeke ter harte geneem. Sy het verseker dat ons verblyf spesiaal en van die hoogste gehalte was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZjJmNDg1LWQzOTAtNDUzNi04NTRhLTViYjBjNjRiOTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 30 Knoppiesdoorn Avenue Lynnwood Manor 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.752248323242 28.287106691996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang