Successfully reported
+26

Piglets Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 New Melsetter Farm, Rondevlei Heights, George, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van plaasgrond met ononderbroke uitsigte oor die Outeniekwaberge Piglets Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat sowat 32 km vanaf George geleë is en bied 'n intieme ontvlugting vir paartjies of klein gesinne wat rus en ontspanning in 'n skilderagtige omgewing soek.

Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte- sowel as 'n enkelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n kombuistafel met 4 stoele. Die buite-eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Ontspan in die rustige skoonheid van hierdie rustige ligging, en geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, terwyl jy betower word deur asemrowende berguitsigte. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuistuin is omhein en het 'n privaat ingang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 179 New Melsetter Farm, Rondevlei Heights, George, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piglets Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 New Melsetter Farm, Rondevlei Heights, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0a5ff70498d77cc892c8400a34a5f8f5dfe022edd6f3eca7105eefb273a102c23dc002bb80607bd17f6394449ab618ba117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 179 New Melsetter Farm Rondevlei Heights 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95918669106 22.701155543588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang