Successfully reported
+54

Pikkewyn

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dr Wagner Street, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 013 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorgeenhede wat geskik is vir 8 gaste per eenheid. Dit is in Laaiplek, net 700 m van Rooibaai af.

Elke eenheid het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en daar is 'n ekstra dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder is daar 'n TV met Netflix, internet en 'n binnebraai in die leefarea.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Slegs Pikkewyn 2 het toegang tot 'n swembad op die perseel.

In Laaiplek kan gaste visvang, swem, bootvaar en restaurante besoek. Dit is ook net 'n kort ent se ry vir diegene wat die Weskus-dorpies wil geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Dewald N
Saam met vriende
5.0
Awesome gewees. Baie lekker gebly en Marina baie gaaf gewees.
Des 2024
Glynnis J
5.0
Fantasties, fantasties, fantasties! Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad en niks het daar ontbreek nie.
Aug 2024
Leslie S
Gesin met tieners
5.0
Was nice. Tyd was very nice, enige tyd weer.
Jun 2024
Megan T
Gesin met tieners
5.0
Affordable, coast stay. We had a wonderful time and our hostess was the best. Very friendly and most helpful. The people and the town w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Nicole J
Gesin met klein kinders
4.8
Will have to visit in summer months. Stay was great, house was clean and the surrounding outside area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Dr Wagner Street, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikkewyn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dr Wagner Street, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8e02cba53aff9f3c2489f50f79340a297d98cb55975a414f29480bd20a4cdd828dcc4cd726b3f6b1d9ae13592929156db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.774733349524 18.157327256604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang