Successfully reported
+35

Pilgrims Delight B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en verseker dat jou besoek 'n ontspanne en genotvolle ervaring is.

Die kamers is goed toegerus en bied gratis WiFi, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n wekker, 'n haardroër, 'n muurkluis en 'n lessenaar met 'n leeslamp. Daaglikse lughawependeldienste is beskikbaar. Aandete is op aanvraag beskikbaar. Daar is gratis wasgoeddienste indien gaste langer as 3 dae bly en ons het veilige parkeerplek en buitelandse betaalmiddels.

Pilgrim's Delight B&B in Wierdapark, Centurion, is naby die Centurion Mall, Unitas Hospitaal (Netcare) en die Zwartkop Lugbasis, uitstekende gholfbane, Loftus Versfeld en Supersport Park met al die sportgeriewe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard N
Saam met lewensmaat
5.0
Great, would come again. Location was great and our host was exceptional. Breakfast was also great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Carl L
Saam met vriende
5.0
Oor geslaap na oorseese kuier en lekker gerus. Vriendelike ontvang, baie netjies, skoon en gerieflik gele.
Aug 2025
Phillip L
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was veilig, skoon, rustig, baie lekker bed en baie stil met heerlike ontbyt. Ons het dit geniet. Die ontbyt was uit die boeke uit. Sal beslis weer...
Sien meer
Mrt 2025
Carol L
Gesin met klein kinders
5.0
Salige rustigheid vir liggaam en siel. 'n Lieflike gastehuis in 'n stil buurt. Alles was skoon en netjies, die kamer was goed toegerus met alles wat o...
Sien meer
Feb 2025
Thea Kusel M
Besigheidsreis
5.0
Waarder vir geld. Veilig, vriendelik, netjies. Waarder vir geld. Vriendelik, veilig, netjies en skoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Pilgrims Delight B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2OTE0ZTdmLWQ0YWUtNDIzOS04YmI2LWI2ZmVjY2U4MjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 3 Stanger Avenue Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.871538486636 28.156852573156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang