Pilgrims Delight B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Gaste kan goeie outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar, die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes omsien en verseker dat jou verblyf 'n ontspannende en aangename ervaring is.
Die kamers is goed toegerus en bied die volgende geriewe: Gratis draadlose internet, yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe, TV, sekere DStv-ruiker, 'n wekker, haardroër, muurkluis, lessenaar met leeslamp. 'n Lughawe of daaglikse pendeldiens is beskikbaar vir gaste, aandete op versoek, veilige parkeerplek en buitelandse valuta ruil.
Pilgrims Delight B&B in Wierda Park, Centurion is naby Centurion Mall, Unitas Hospitaal en Zwartkop Airbase, uitstekende gholfbane, Loftus Versfeld en Supersport Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Pilgrims Delight B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stanger Avenue, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang