Pillow Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 1st Avenue, Parys, 9585 , Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp.
Die eenheid is op die eienaars se woonerf en het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n mikrogolf, stoofplaat, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuisie.
Die kamer het ook 'n TV met DStv en 'n eet area. Komplimentêre WiFi word voorsien indien verskaffer beskikbaar is.
Daar is Weber-braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 26 1st Avenue, Parys, 9585 , Vrystaat
- Gaste dink Pillow Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 1st Avenue, Parys, 9585 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang