Pin Oaks
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pin Oaks is geleë in die stil voorstad Hurlingham, in Sandton. Pin Oaks is gerieflik 3 km vanaf Sandton se middestad, Sandton City en die Gautrain Sandton-stasie, met maklike toegang tot alle hoofverkeerroetes. Pin Oaks verwelkom sakereisigers en vakansiegangers.
Pin Oaks bied verblyf in 'n groot hoofslaapkamer, 'n Executive Studio en 'n tuinkothuis. Alle kamers het gratis WiFi en kabel-TV. Ons het 'n alternatiewe kragtoevoer en 'n uitgebreide sonkragstelsel, sou beurtkrag geïmplementeer word. Ons gebruik ook boorgatwater, so die eiendom is nie uitsluitlik afhanklik van die munisipale water van die Stad Johannesburg nie. Dit verseker 'n konsekwente watervoorsiening vir ons B&B-gaste, selfs tydens munisipale onderbrekings of beperkings.
Pin Oaks is geleë in 'n groot, boomryke tuin met toegang tot 'n swembad. Daar is veilige parkering op die eiendom, wat 'n elektriese heining en paniekknoppies gekoppel het wat aan 'n gewapende reaksiespan gekoppel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink Pin Oaks het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang