Successfully reported
+14

Pincushion @ Mount Grey

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pincushion is tussen Caledon en Greyton in die Klein Swartberg-bewaringsgebied geleë en is 'n pragtige houthuisie wat gaste asemrowende, ononderbroke uitsigte oor die pragtige Overberg bied.

Hierdie ruim eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea spog met hoë plafonne en beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep.

Buite kan gaste 'n sitarea met 'n houtvuurwarmbad op die stoep, asook 'n buitebad geniet. Daar is ook 'n luukse boma vir 'n braai en dit is 'n ideale plek vir skemerkelkies terwyl gaste die berguitsigte bewonder. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pincushion @ Mount Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R406, Aasvogelkop, Farm 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91b20ff867a342bacca8ed6d37a17e3a69472cd2796b6d1fda6d74083a27310c8b0e403d970ba87ba311d9976f74ae0aad02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R406 Aasvogelkop, Farm 236 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159141 19.53566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang