Successfully reported

Pincushion Heights

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig, skoon, baie mooi en waarde vir geld. Sal vir seker Pincushion Heights aanbeveel. Baie mooi plek, mooi uitsig oor die see, baie skoon en veilig. Baie lekker geleë. Moet ry om by die see te wees, maar baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende diens en mooiste blyplek. Ons was baie vriendelik ontvang en die plekkie was so netjies en mooi. Die eienaars het vreeslik baie moeite gedoen om die wegbreek spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Incredible accommodation. Beautiful setting with amazing views! Very clean and friendly management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Best views. We had an awesome stay. The views from the top of the hill are amazing. Pincushion Heights is the perfect base from which to explore Knysna and the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie baie baie lekker! Bitter baie dankie vir 'n lekker 4 daggies by julle. Vandat ons by julle aangekom het, was ons elke oomblik net in awe oor hoe mooi dit lyk, heheh hoe lekker dit ruik en hoeveel moeite en detail daar in julle beplanning ingesit is. Ons het niks kortgekom nie. Alles was daar en perfek. Maar julle kry definitief ekstra brownie points vir die ekstra bederfies in die yskas en op die counter! A luxury experience was dit definitief! Baie dankie ook vir die ekstra moeite met die boma en braai reëlings. My man het dit so geniet, hehehe hy soek nou ook elke keer alles so mooi uitgepak as hy braai. Ons is super happy gaste en sal julle 'n keer aanbeveel. Dankie vir die warm en vriendelike verwelkoming wat ons by julle kon ervaar! Baie liefde, Willie en Caren.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik 'n voorreg en 'n plesier om vir julle by ons te hê. Julle is 5-ster gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Khumo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It felt just like home and more. Beautiful hosts and the most perfect atmosphere. The most wonderful stay, so hospitable. We felt right at home and they even made a little effort in celebrating my partner's birthday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Dear Khumo, Thank you for this! We are thrilled that you felt Pincushion Heights was a home away from home and that you chose to spend your special celebration with us. We hope to see you again soon.

Amadea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing! We even booked an additional night, because it was too hard to leave. If we could rate more than 5 stars we would! The hosts are the best we have ever had, they are truly amazing people, the apartment is stylish and super clean. The view is spectacular and the quietness is peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shlomo B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Great view, quiet spot and friendly host. Fantastic all round!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabé H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Wát 'n juweel! Sou graag meer as 5 sterre wou gee vir netheid. Vriendelike ontvangs. ontsien geen moeite om dit 'n spesiale ervaring te maak vir hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Baie dankie vir die mooi resensie, Elsabé. Dit was werklik 'n voorreg en 'n plesier om vir julle by ons te hê. Julle is 5-ster gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Andrid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Absoluut ongelooflik. Alles was net perfek. Die rustigheid en beslis die ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Baie dankie vir die mooi resensie Andrid, en jammer vir die laat reaksie. Dit was werklik 'n voorreg en 'n plesier om vir julle by ons te hê en julle is enigetyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Brenton-on-Sea, Uitzigt Farm Portion 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889ff2bcaf74c5090b7efd530814e4a52c79f3fc51d5ea2604dd68a7bcb8baf563543960759cdf5cea4cc8b989a9266693f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 216 Brenton-on-Sea Uitzigt Farm Portion 117 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065423194193 23.02475810051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang