Successfully reported

Pinnacle Bay Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Adre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent value for your money. Great place to 'recharge your batteries'! It was a very pleasant surprise to walk into this stunning, upmarket guesthouse. The views are breathtaking. The rooms are luxurious and spacious, and the bathrooms are huge and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend! Absoluut asemrowende ondervinding! Fotos sal nooit die werklike eenheid kan beskryf. 'n Absolute weggesteekte juweel. Welgedaan aan die eienaar. Ons kom kuier weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Too beautiful for words. Absolutely stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Indira M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing always. Lovely as always. Love this place. Booked the entire guesthouse in September 2024. Love it there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Incredible! Cannot recommend higher. Truly amazing! Stunning room, with an amazing view. The facilities were wonderful. We will definitely be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike verblyf met asemrowende uitsigte. Ons het ingeboek vir 'n vinnige twee nagte. Die kamer was vreeslik mooi en gemaklik. Die uitsigte oor die see was asemrowend mooi. Die kompleks is baie veilig. Selfs die see uitsig uit die stort is spesiaal. As ek enige opmerking kan maak, oorweeg dalk net om meer melk in die yskassie te sit as die eenheid nie gediens gaan word nie en laat kyk net na die TV asb. Dit gaan aan en af asof dit sein verloor. Dit het ons nie regtig gepla nie omdat ons dit nie regtig gebruik het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pragtige uitsig en baie goed toegerus. Uitstekend, baie lekker, maar die stort lek water op die vloer by die toilet. Die kamerdeur raas (klap) in die nag, baie hinderlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie trappe. Awesome view. Was baie netjies en skoon en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bbe306e24ce76b0cf1cd2416e94d4aff6f094db6dbbf1bb995740ec13cb05ad8cce0d3f8df74884dce9bff880077a79176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 213 Eden Bay Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200915885906 22.094592745432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang