Pinnacle Bay Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse 4-verdieping gastehuis geleë in die veilige Pinnacle Point Estate in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe, en 'n skamele 400 km vanaf beide Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth).
Verblyf word gebied in pragtig gemeubileerde gastekamers wat almal see-uitsigte bied. Sommige van die kamers het hul eie privaat balkon. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en 'n TV.
Die kamers het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, 'n TV-kamer, en 'n groot sitkamer en eetarea met binnebraaigeriewe, 'n pooltafel en 'n ingeboude kroeg. Die leefarea maak oop na die hoofbalkon wat buite-eetmeubels, sonstoele, 'n swembad en ononderbroke see-uitsigte bied. Die huis het gratis WiFi in die sitkamer en 'n hysbak wat Kamers 1 - 4 bereik. Kamers 5 en 6 is toeganklik via 1 trap.
Gaste sal ook toegang hê tot die Pinnacle Point Estate-geriewe, insluitend 'n wêreldbekende gholfbaan, 'n klubhuis, restaurant, kroeg en sitkamer, spa, putt-putt-baan, dryfbaan en 2 privaat strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Bay Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang