Successfully reported
+40

Pinnacle Point 12 Rooikrans

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rooikrans Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pinnacle Point 12 Rooikrans is 'n kontemporêre dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n wegbreek saam met vriende en bied asemrowende see-uitsigte.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 2 gastetoilette. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed, die derde met 2 enkelbeddens, en die vierde met 2 enkelbeddens vir kinders. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende slaapkamers óf 'n stort óf 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, asook 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl hulle ook die see-uitsigte bewonder. Die leefarea beskik ook oor 'n binnebraai sowel as 'n houtkaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Boonop het hierdie eiendom 'n speletjieskamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord en kombuisie. Buite kan gaste 'n patio, braaigeriewe en swembad geniet. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis, asook 'n bykomende 2 parkeerplekke.

Gaste het toegang tot landgoedgeriewe wat 'n gholfbaan, gholfoefenarea, restaurant, spa, kinderspeelarea en supermark bied. Dit huisves ook 2 privaat strande. Die eiendom is binne 'n kort entjie se ry vanaf groot strande en winkelsentrums geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise L
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis en is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Pragtige verblyf met asemrowende uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en uiters b...
Sien meer
Mrt 2025
Danie N
Saam met vriende
5.0
Safe, amazing sea views, big house with lots of space. We had a great stay! Amazing location, best sea view! House is well equipped, it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jaco P
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjie mooi uitsig en puik geriewe. Pragtige moderne huis met 180 grade see-uitsig selfs van jou bed en bad af! Kaggel en binne/buite braai, oopplan...
Sien meer
Mrt 2024
Eben K
Saam met vriende
5.0
Ons het gaan gholfspeel. Ons was 4 mans in die huis. Dit was fantasties. Ja, dit was alles great. Ons sal dit weer doen.
Mrt 2024
Zazi M
Gesin met tieners
4.6
Good. We stayed very well, the following is my suggestion: 1) Include daily cleaning service in the rate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Rooikrans Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point 12 Rooikrans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Rooikrans Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde731f717b48a0fab7903557fa89606a14bed8daedfef8b9eecf4c551bd3205fb574488dfce5e9ac780207dbec386ec6d100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 12 Rooikrans Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201143242624 22.110594682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang