Luxury Golf Villa in Pinnacle Point
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate, Golf Villa Block 16, Unit 1, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury Golf Villa in Pinnacle Point is in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai. Dit het 'n skouspelagtige uitsig oor die gholfbaan en die oseaan in die verte.
Die eenheid 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n platskerm-TV en skuifdeure wat na 'n privaat balkon met sitplek lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, lieflike vensters en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Daar is ook 'n inverter om die ligte en kragproppe aan te hou gedurende loadshedding.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 6 gaste het. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Die skuifdeur lei na die onderste stoep met 'n ingeboude braaiplek en meubels.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en kroeggeriewe benut en 'n potjie gholf gaan speel. Pinnacle Point het 'n wêreldklasgholfbaan, een van die toptien-gholfbane in die wêreld, wat as een van die toptien-gholfbane in Suid-Afrika bekendstaan.
Besoek Pinnacle Point Restaurant en bederf jouself met 'n heerlike maaltyd terwyl jy die pragtige groen en blou water van die Indiese Oseaan bewonder. Spa- en haarsalongeriewe is ook beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n minigholfbaan, die Pinnacle Fiksheidsentrum, voetslaanroetes en 'n tennisbaan in. Die Garden Route Casino is ook naby Pinnacle geleë.
Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien en die battery hou langer vir die ligte en ander kragproppe as die groter toestelle so min as moontlik gebruik word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate, Golf Villa Block 16, Unit 1, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Golf Villa in Pinnacle Point het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate, Golf Villa Block 16, Unit 1, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang