Pioneer Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R518 Marken Road, Werkendam Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pioneer Lodge is ongeveer 5 km buite Lephalale geleë, omring deur natuurlike skoonheid, riviere en rustige waters, wat dit 'n ideale ontsnapping uit die alledaagse lewe maak.
Elke akkommodasie-opsie is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n mikrogolfoond, ketel en mini-yskas vir ekstra gerief.
Die hooflodge spog met 'n bekoorlike eet- en kroegarea waar gaste heerlike ontbyte, middagete of aandetes kan geniet. Let asseblief daarop dat ontbyt en aandete vooraf bespreek moet word.
Alhoewel die chalets nie selfsorg is nie, kan 'n braai in die aand by elke eenheid gereël word. Gaste is ook welkom om vang-en-vrylaat-visvang by die dam op die perseel te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Leilani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R518 Marken Road, Werkendam Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Pioneer Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R518 Marken Road, Werkendam Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang