Successfully reported
+12

Pipe Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Pipe Dreams is 'n bekoorlike huis in Kei Mouth en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die eiendom sluit 'n hoofhuis en 'n woonstel in wat uit 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet bestaan, wat gemaklik tot 12 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in. Die huis maak oop op 'n houtstoep met buitesitplek en 'n tuin met 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Donax Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215807271f9b2d5d16a8a2aa89b6cb68c64fef1a2f6042bea4eaa574c664de44fe6db53e9705843e5d56778063e885959df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 14) 19 Donax Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687159394722 28.373316760713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang