Successfully reported
+21

Pirate Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pirate Hill is in die kusdorpie Arniston geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-vakansiehuis, 1,4 km vanaf Roman Beach.

Die huis beskik oor 2 vlakke. Die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 'n knus TV-sitkamer, 'n 'kunstenaarsgalery' en 'n patio wat oor die fynbos uitkyk, ideaal vir 'n skemerkelkie terwyl jy die manjifieke sonsondergange geniet. Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en het 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet wat ook dien as die gastebadkamer.

Op die onderste verdieping vind jy ook 'n dubbelvolume-leefarea met 'n kaggel, 'n 10-sitplek-eetkamertafel en Kaapse antieke meubels, en 'n oopplan volledig toegeruste kombuis met 'n aparte waskamer en opwaskamer. Die huis is toegerus met 'n alarmstelsel, beddegoed en badhanddoeke, 'n skottelgoedwasser, 'n koffiesuier, 'n kaggel, volledige DStv, 'n mikrogolfoond, 'n oond en gasstoof, en 'n wasmasjien. Die huis bied ook gratis WiFi, 'n buitestort, braaigeriewe en 'n motorafdak. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd155a27320cc7cb1160e12705df614fa881f6e99844c2f8537eec68d4ed12b560f3ac8fe91a95549419353d8ba46fb38382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 5 6th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665792 20.225296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang