Successfully reported

Pirates Creek Self Catering Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Caroline K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Totaal ontspannend. Pirates Creek is die ideale plek om te gaan rus en in die natuur te wees. Ons kon ongelukkig net een nag bly, maar ons sal graag wil teruggaan. Natashia is 'n vriendelike gasvrou wat met die fynste detail help. Die verblyf is pragtig netjies en met alles nodig toegerus. Die omgewing is so rustig en mens voel omring deur die mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
1 nag
5.0
Aug 2025

Paradys. Rustig en wonderlik saam met die natuur! Die houtkajuit is spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en naby water. Wat meer wil mens voor vra! Skoon, netjies en naby water. Wat meer wil mens voor vra!. Lieflike uitsig op die water, vanaf stoep en ook uit slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NATASHIA
Pirates Creek Self Catering Chalets
Baie dankie vir julle lieflike terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Ismail E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Peaceful, idyllic. Really stunning venue. The house is very comfortable and clean. The scenery is idyllic. It is peaceful and quiet, and I really felt like I could stay there forever. The staff were amazing and responded to any queries instantly. I would highly recommend staying here. Already planning a next visit with the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NATASHIA
Pirates Creek Self Catering Chalets
Wow, thank you! Your review made my day. Hope we see you again soon.

Derek B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlik om so met natuurlewe en rivier uitsig in die oggend begroet te word. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NATASHIA
Pirates Creek Self Catering Chalets
Baie dankie vir jou lieflikke terugvoer.

Fanus V
1 nag
5.0
Mei 2025

Hier kan 'n mens rus. Puik plek en rustig. By die rivier en uitsig wonderbaarlik. Rus vir 'n mens se siel plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NATASHIA
Pirates Creek Self Catering Chalets
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was ons plesier om julle hier te hê, en ons hoop om julle weer te sien.

Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gerieflik en rustig. Die verblyf was awesome. Ons was baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
NATASHIA
Pirates Creek Self Catering Chalets
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Ray O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Uitstekende tyd gehad met kinders en kleinkinders. Rustige atmosfeer so saam met die natuur en rivier. Chalet was ruim en skoon met al die nodige toerusting. Baie lekker gebly en die swembad was 'n goeie afkoel vir die kleinkinders. Baie geniet en sal definitief weer besoek. (Was ons 2de besoek).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gené C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Very nice cabin. Very nice place on the river. Lots of activities in the area for the kids as well as grown-ups. The house is just under-equipped regarding kitchen utensils etc., but otherwise we had a wonderful time and would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

NATASHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 national road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3aed827f2f67eec7b7bfc92cf0c4a56d87e6c65cdd92f8af263f30a6205ca957438cd538f222f7154e04bb59c65c16a4c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 N2 national road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995253 22.595617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang