Successfully reported
+23

Plaas Begin Wildskamp

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R33, Begin Farm 616, Tuinplaas, 0437, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Begin Wildkamp bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld, ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers wat rus en privaatheid soek.

Die kamp het 4 goed ingerigte eenhede omring deur bome en vrylopende wildlewe. Elke eenheid kombineer bosveld-sjarme met gemak vir 'n ontspannende natuurervaring.

Gaste kan ten volle voordeel trek uit die gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis met 2 gasyskas-vrieskaste, gasstoof en oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braai-area met roosters, en 'n klein plonspoel om af te koel na 'n dag van verkenning.

Met wildlewe op jou voorstoep en 'n rustige omgewing, bied Plaas Begin Wildkamp 'n vreedsame verblyf onder sterrehemel. Veilige parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad
Grondpad

Ligging

  • R33, Begin Farm 616, Tuinplaas, 0437, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R33, Begin Farm 616, Tuinplaas, 0437, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59cceb84bcab18776820b13dc45e0d472a7061fdab99796196ee19d499b9ef60441df3f27917405ee486642d515965e54f6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) R33 Begin Farm 616 0437 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 13:00 -24.844944392051 28.74195651911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang